Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bendeverkragting
bendeverkragting [boodskap #147035] Ma, 18 November 2024 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20750
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bendeverkragting
Afbreking: ben•de•ver•krag•ting
Samestelling: bende + verkragting


Selfstandige naamwoord: bendeverkragting
Meervoud: bendeverkragtings

Betekenis:
• 'n Vorm van verkragting waar 'n groep mense 'n enkele slagoffer om die beurt verkrag.

Gebruik:
• Die grusame bendeverkragting het die land geskok.

Sinoniem:
• groepsverkragting

Verwant:
• bendeverkragter

Vertaling:
Engels: gang rape
Nederlands: groepsverkrachting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afstuur
Volgende onderwerp: zama-zama
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 18 22:33:58 MGT 2024