skuldbewus [boodskap #147031] |
So, 17 November 2024 15:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20745 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skuldbewus
Afbreking: skuld•be•wus
Samestelling: skuld + bewus
Byvoeglike naamwoord: skuldbewus
Attributief: skuldbewuste
Betekenis:
• Met 'n besef van skuld.
Gebruik:
• Ná die ramp het die regering skuldbewus probeer om die slagoffers te help.
• Ek is 'n skuldbewuste sondaar, vergewe my my oortredinge!
Sinoniem:
• berouvol
Afgelei:
• skuldbewustheid
Vertaling:
Engels: conscious of guilt
Nederlands: schuldbewust
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So, 17 November 2024 15:34] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|