wêreldverhoog [boodskap #147029] |
So, 17 November 2024 14:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20745 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wêreldverhoog
Afbreking: wê•reld•ver•hoog
Samestelling: wêreld + verhoog
Selfstandige naamwoord: wêreldverhoog
Meervoud: wêreldverhoë
Betekenis:
• Die hoogste internasionale vlak, of 'n gebied van internasionale belang.
Gebruik:
• Suid-Afrika se atlete presteer goed op die wêreldverhoog.
Vertaling:
Engels: world stage
Nederlands: wereldpodium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So, 17 November 2024 14:53] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|