uitblaker [boodskap #147027] |
So, 17 November 2024 11:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20741 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitblaker
Afbreking: uit•bla•ker
Samestelling: uit + blaker
Werkwoord: blaker uit, uitblaker
Verlede tyd: het uitgeblaker
Betekenis:
• Om iets wat geheim of vertroulik is uit te vertel.
Gebruik:
• Moenie alles wat ander doen, haastig loop en uitblaker nie. [Spreuke 25:8]
Sinoniem:
• aankondig
• bekendmaak
• oorvertel
• rondvertel
• uitbasuin
• uitblêr
• uitlap
• verklap
• verklik
• verkondig
Spreekwoord:
• Alles uitblaker. ['n Geheim rondvertel.]
Vertaling:
Engels: to blurt out
Nederlands: uitblaker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|