Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saamsmelt
saamsmelt [boodskap #147026] So, 17 November 2024 11:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20741
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
saamsmelt
Afbreking: saam•smelt
Samestelling: saam + smelt


Werkwoord: smelt saam, saamsmelt
Verlede tyd: het saamgesmelt

Betekenis:
• Om die een in die ander op te neem om 'n eenheid te vorm.

Gebruik:
• 'n Verkleurmannetjie smelt met sy omgewing saam deur van kleur te verander.
• Die twee partye het later saamgesmelt.

Sinoniem:
• amalgameer
• bymekaarbring
• bymekaarvoeg
• ineenvloei
• inkorporeer
• insmelt
• saambring
• saamsnoer
• saamvloei
• verenig

Afgelei:
• saamsmelting

Vertaling:
Engels: to melt together, amalgamate, fuse, merge
Nederlands: samensmelten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sportheld
Volgende onderwerp: uitblaker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 17 13:45:23 MGT 2024