Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sportheld
sportheld [boodskap #147025] So, 17 November 2024 09:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20741
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sportheld
Afbreking: sport•held
Samestelling: sport + held


Selfstandige naamwoord: sportheld
Meervoud: sporthelde

Betekenis:
• Persoon wat 'n geweldige prestasie in sport gelewer het.

Gebruik:
• Wie is jou sportheld?
• Victor Matfield en Mornè Steyn is my sporthelde.

Vertaling:
Engels: sports hero
Nederlands: sportheld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herevalueer
Volgende onderwerp: saamsmelt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 17 12:49:52 MGT 2024