bouregulasie [boodskap #147022] |
So, 17 November 2024 09:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20740 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bouregulasie
Afbreking: bou•re•gu•la•sie
Samestelling: bou + regulasie
Selfstandige naamwoord: bouregulasie
Meervoud: bouregulasies
Betekenis:
• 'n Reël wat bepaal hoe 'n gebou gebou moet word.
Gebruik:
• Geboue in stede en dorpe moet aan streng munisipale bouregulasies voldoen.
Sinoniem:
• bouverordening
• bouvoorskrif
Vertaling:
Engels: building regulation
Nederlands: bouwvoorschrift, bouwverordening
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|