Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buiten
buiten [boodskap #147017] Sa, 16 November 2024 15:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20732
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
buiten
Afbreking: bui•ten


Voegwoord: buiten

Betekenis:
• Wat nie in die genoemde ingesluit is nie.

Gebruik:
• Die sokkerspelers, buiten die doelwagter, mag nie hulle hande of arms mag gebruik om die bal te manipuleer nie.

Sinoniem:
• afgesien
• behalwe
• uitgesonder
• uitsluitend

Vertaling:
Engels: except, but, save
Nederlands: buiten


Voorsetsel: buiten

Betekenis:
• Behalwe. Wat nie in die genoemde ingesluit is nie.

Gebruik:
• Almal buiten die stout kinders kan lekkergoed kry.

Vertaling:
Engels: except
Nederlands: buiten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasvang
Volgende onderwerp: roset
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 16 18:50:02 MGT 2024