tamatieslaai [boodskap #147013] |
Sa, 16 November 2024 09:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20728 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tamatieslaai
Afbreking: ta•ma•tie•slaai
Samestelling: tamatie + slaai
Selfstandige naamwoord: tamatieslaai
Meervoud: tamatieslaaie
Betekenis:
• 'n Slaai van tamaties as die belangrikste onderdeel.
Gebruik:
• Sy strooi basilie en pietersielie oor die tamatieslaai.
Vertaling:
Engels: tomato salad
Nederlands: tomatensalade
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|