bekostigbaarheid [boodskap #147010] |
Sa, 16 November 2024 08:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20728 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bekostigbaarheid
Afbreking: be•kos•tig•baar•heid
Samestelling: bekostigbaar + -heid
Selfstandige naamwoord: bekostigbaarheid
Meervoud: bekostigbaarhede
Betekenis:
• Die toestand (of mate) van bekostigbaar wees.
Gebruik:
• Die verhoogde petrolprys beïnvloed die bekostigbaarheid van basiese voedselprodukte.
Antoniem:
• onbekostigbaarheid
Vertaling:
Engels: affordability
Nederlands: betaalbaarheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa, 16 November 2024 08:54] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|