Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staatsbegrafnis
staatsbegrafnis [boodskap #147009] Sa, 16 November 2024 08:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20728
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
staatsbegrafnis
Afbreking: staats•be•graf•nis
Samestelling: staat + -s- + begrafnis


Selfstandige naamwoord: staatsbegrafnis
Meervoud: staatsbegrafnisse

Betekenis:
• 'n Openbare begrafnis vir 'n staatshoof of ander persone van belang wat deur die staat gereël word.

Gebruik:
• Emily Hobhouse het 'n eervolle staatsbegrafnis ontvang en is in Bloemfontein aan die voet van die Vrouemonument begrawe.

Vertaling:
Engels: state funeral
Nederlands: staatsbegrafenis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pietersielie
Volgende onderwerp: bekostigbaarheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 16 11:36:36 MGT 2024