Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diepliggend
diepliggend [boodskap #147007] Sa, 16 November 2024 07:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20728
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diepliggend
Afbreking: diep•lig•gend
Samestelling: diep + liggend


Byvoeglike naamwoord: diepliggend
Vergrotende trap: diepliggender
Oortreffende trap: diepliggendste
Attributief: diepliggende
Partitief: diepliggends

Betekenis:
• Wat ver na binne of na onder lê.

Gebruik:
• Die probleem is diepliggend en kan nie oornag opgelos word nie.

Sinoniem:
• diepgewortel
• ernstig
• gevestig
• ingesonke
• ingewortel
• onderliggend
• versonke

Antoniem:
• oppervlakkig

Vertaling:
Engels: deep seated
Nederlands: diepliggend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongewild
Volgende onderwerp: pietersielie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 16 10:32:32 MGT 2024