pelsdier [boodskap #147001] |
Vr, 15 November 2024 17:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20716 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pelsdier
Afbreking: pels•dier
Samestelling: pels + dier
Selfstandige naamwoord: pelsdier
Meervoud: pelsdiere
Verkleinwoord: pelsdiertjie
Meervoud van verkleining: pelsdiertjies
Betekenis:
• 'n Digbehaarde soogdier wat vir sy pels geteel of gejag word.
Gebruik:
• Sedert die einde van die 19e eeu is pelsdiere op groot skaal geteel om in die wêreldvraag na pels te voorsien.
Vertaling:
Engels: fur animal
Nederlands: pelsdier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|