Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swarttobie
swarttobie [boodskap #146997] Do, 14 November 2024 13:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20713
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
swarttobie
Afbreking: swart•to•bie
Samestelling: swart + tobie


Selfstandige naamwoord: swarttobie
Meervoud: swarttobies

Betekenis:
• 'n Swart, lawaaierige voëltjie met 'n lang oranje snawel in die orde van steltloperagtiges, Haematopus moquini.

Gebruik:
• Die swarttobie is die tweede skaarsste voël in Suid-Afrika.

Vertaling:
Engels: black oystercatcher
Nederlands: zwarte scholekster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doktoraal
Volgende onderwerp: lanfer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 14 22:51:05 MGT 2024