doktoraal [boodskap #146996] |
Do, 14 November 2024 13:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20713 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doktoraal
Afbreking: dok•to•raal
Samestelling: doktor + -aal
Byvoeglike naamwoord: doktoraal
Attributief: doktorale
Betekenis:
• Met betrekking tot 'n doktorsgraad of die verwerwing daarvan.
Gebruik:
• Hy is besig met sy doktorale verhandeling.
Vertaling:
Engels: doctoral
Nederlands: doctoraal
Selfstandige naamwoord: doktoraal
Meervoud: doktorale
Betekenis:
• Eksamen om 'n doktor (doktorandus) te word.
Gebruik:
• Hy doen sy doktoraal aan die Universiteit van Pretoria.
Vertaling:
Engels: doctoral
Nederlands: doctoraat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|