Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nuusbulletin
nuusbulletin [boodskap #146992] Do, 14 November 2024 08:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20713
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nuusbulletin
Afbreking: nuus•bul•le•tin
Samestelling: nuus + bulletin


Selfstandige naamwoord: nuusbulletin
Meervoud: nuusbulletins

Betekenis:
• 'n Uitsending van die belangrikste nuus.

Gebruik:
• Die eerste Afrikaanse nuusbulletin op televisie is op 26 November 1975 deur Riaan Cruywagen gelees.

Wisselvorm:
• nuusboeletien (verouderd)

Vertaling:
Engels: news bulletin
Nederlands: nieuwsbulletin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: riemspring
Volgende onderwerp: tandeloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 14 23:11:17 MGT 2024