riemspring [boodskap #146991] |
Do, 14 November 2024 07:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20713 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
riemspring
Afbreking: riem•spring
Samestelling: riem + spring
Werkwoord: spring riem, riemspring
Verlede tyd: het riemgespring
Betekenis:
• Om tou te spring, veral as die lat geswaai word.
Gebruik:
• As hulle jou vang vrugte steel gaan jy riemspring!
Spreekwoord:
• Iemand laat riemspring. [Iemand pak slae gee.]
Sinoniem:
• touspring
Vertaling:
Engels: to skip; to give a thrashing
Nederlands: touwtjespringen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|