sitbok [boodskap #146990] |
Do, 14 November 2024 07:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20713 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sitbok
Afbreking: sit•bok
Samestelling: sit + bok
Selfstandige naamwoord: sitbok
Meervoud: sitbokke
Verkleinwoord: sitbokkie
Meervoud van verkleining: sitbokkies
Betekenis:
• (skertsend) 'n Bobbejaan.
Gebruik:
• Die jagter wou net 'n paar bokke vir biltong skiet, maar skiet toe sommer 'n sitbok ook.
Afgelei:
• sitbokbiltong
Vertaling:
Engels: baboon
Nederlands: baviaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Do, 14 November 2024 20:09] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|