nierversaking [boodskap #146986] |
Wo, 13 November 2024 13:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20712 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nierversaking
Afbreking: nier•ver•sa•king
Samestelling: nier + versaking
Selfstandige naamwoord: nierversaking
Meervoud: nierversakings
Betekenis:
• Toestand waar die niere nie meer die afval voldoende uit die bloed kan filtreer nie.
Gebruik:
• Nierversaking kan met dialise of 'n niervervanging behandel word.
Vertaling:
Engels: kidney failure
Nederlands: nierverzakking, nierfalen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|