higiënies [boodskap #146984] |
Wo, 13 November 2024 11:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20712 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
higiënies
Afbreking: hi•giënies
Samestelling: higiëne + -ies
Byvoeglike naamwoord: higiënies
Attributief: higiëniese
Betekenis:
• Wat higiëne betref. Op 'n skoon en gesonde wyse.
Gebruik:
• Om gereeld te bad, tande te borsel en hande te was is 'n deel van 'n goeie higiëniese roetine.
Sinoniem:
• ontsmet
• reinigend
• sindelik
• skoon
• sanitêr
• steriel
Antoniem:
• onhigiënies
Vertaling:
Engels: hygienic
Nederlands: hygiënisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|