Indonesië [boodskap #146955] |
So, 10 November 2024 18:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20689 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Indonesië
Afbreking: In•do•ne•si•ë
Pleknaam: Indonesië
Betekenis:
• 'n Land tussen Suidoos-Asië en Australië in die Stille Oseaan.
Gebruik:
• Indonesië is die grootste eilandstaat ter wêreld wat oor meer as 17 000 eilande versprei is.
Afgelei:
• Indonesiër
• Indonesies
Vertaling:
Engels: Indonesia
Nederlands: Indonesië
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|