rekordsnelheid [boodskap #146954] |
So, 10 November 2024 18:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20689 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rekordsnelheid
Afbreking: re•kord•snel•heid
Samestelling: rekord + snelheid
Selfstandige naamwoord: rekordsnelheid
Meervoud: rekordsnelhede
Betekenis:
• 'n Snelheid wat die vorige rekord breek.
Gebruik:
• Die Franse sneltrein TGV het in 1990 tydens 'n toetsrit 'n rekordsnelheid van 515,3 km/h behaal.
Vertaling:
Engels: record speed
Nederlands: recordsnelheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|