rolprentrol [boodskap #146951] |
So, 10 November 2024 17:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20689 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rolprentrol
Afbreking: rol•prent•rol
Samestelling: rolprent + rol
Selfstandige naamwoord: rolprentrol
Meervoud: rolprentrolle
Verkleinwoord: rolprentrolletjie
Meervoud van verkleining: rolprentrolletjies
Betekenis:
• Die rol wat 'n akteur in 'n rolprent vertolk.
Gebruik:
• Zack du Plessis se laaste rolprentrol was in Leon Schuster se komedie Mr Bones in 2001.
Sinoniem:
• filmrol
Vertaling:
Engels: film role
Nederlands: filmrol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|