bejaardesorg [boodskap #146943] |
Sa, 09 November 2024 16:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20689 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bejaardesorg
Afbreking: be•jaar•de•sorg
Samestelling: bejaarde + sorg
Selfstandige naamwoord: bejaardesorg
Meervoud: –
Betekenis:
• Die versorging en verlening van hulp aan bejaarde persone.
Gebruik:
• Mediese vooruitgang veroorsaak dat mense langer leef en die aanvraag na bejaardesorg gaan al hoe groter word.
Vertaling:
Engels: elderly care
Nederlands: bejaardenzorg, ouderenzorg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|