Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knokkelkoors
knokkelkoors [boodskap #146809] So, 27 Oktober 2024 10:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20527
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
knokkelkoors
Afbreking: knok•kel•koors
Samestelling: knokkel + koors


Selfstandige naamwoord: knokkelkoors
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Aansteeklike virussiekte wat in die trope voorkom en deur muskiete versprei word.

Gebruik:
• Die simptome van knokkelkoors sluit in koors en akute pyn in die gewrigte.

Sinoniem:
• denguekoors

Vertaling:
Engels: dengue fever
Nederlands: knokkelkoorts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So, 27 Oktober 2024 10:36]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: virussiekte
Volgende onderwerp: viraal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Okt 27 13:25:05 MGT 2024