Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » virussiekte
virussiekte [boodskap #146808] So, 27 Oktober 2024 10:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20527
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
virussiekte
Afbreking: vi•rus•siek•te
Samestelling: virus + siekte


Selfstandige naamwoord: virussiekte
Meervoud: virussiektes

Betekenis:
• 'n Siekte wat deur die besmetting van 'n virus veroorsaak word.

Gebruik:
• Griep, hondsdolheid, knokkelkoors, masels, pampoentjies, pokke en vigs is voorbeelde van virussiektes.

Vertaling:
Engels: virus disease, viral disease
Nederlands: virusziekte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So, 27 Oktober 2024 11:24]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: setperk
Volgende onderwerp: knokkelkoors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Okt 27 13:14:13 MGT 2024