Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » setperk
setperk [boodskap #146807] So, 27 Oktober 2024 10:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20527
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee gholfspelers op die setperk.
Twee gholfspelers op die setperk.
setperk
Afbreking: set•perk
Samestelling: set + perk


Selfstandige naamwoord: setperk
Meervoud: setperke
Verkleinwoord: setperkie
Meervoud van verkleining: setperkies

Betekenis:
• (gholf) Spesiale grasperk met fyn gras aan die einde van die skoonveld met 'n putjie en vlag waarin die bal geslaan word.

Gebruik:
• Die gholfbaan se setperke is goed versorg.

Vertaling:
Engels: golf putting green
Nederlands: putting green

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So, 27 Oktober 2024 10:18]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: spysverteringstelsel
Volgende onderwerp: virussiekte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Okt 27 13:25:34 MGT 2024