Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » speeksel
speeksel [boodskap #146804] So, 27 Oktober 2024 09:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20527
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
speeksel
Afbreking: speek•sel


Selfstandige naamwoord: speeksel
Meervoud:

Betekenis:
• Kleurlose, slymerige, alkaliese vloeistof wat deur kliere in die mond afgeskei word.

Gebruik:
• Voedsel word deur die kouproses in klein stukkies opgebreek en met speeksel vermeng.

Sinoniem:
• mondvog
• spoeg
• spuug
• sputum

Hiponiem:
• buikspeeksel

Afgelei:
• speekselafskeiding
• speekselbuis
• speekseldruppel
• speekselklier
• speekseltoets
• speekselvloed

Verwant:
• kwyl

Vertaling:
Engels: spit, spittle, saliva
Nederlands: speeksel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: irritasie
Volgende onderwerp: alkalies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Okt 27 13:18:33 MGT 2024