Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nabyheid
nabyheid [boodskap #146758] Di, 22 Oktober 2024 15:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nabyheid
Afbreking: na•by•heid
Samestelling: naby + -heid


Selfstandige naamwoord: nabyheid
Meervoud: nabyhede

Betekenis:
• Die toestand (of mate) van naby wees.

Gebruik:
• Die nuwe skool sal in die nabyheid van die kerk gebou word.

Sinoniem:
• aanliggendheid
• buurt
• omgewing
• omtrek
• proksimiteit
• streek

Afgelei:
• nabyheidseffek
• nabyheidspunt

Vertaling:
Engels: nearness, neighbourhood, proximity, vicinity
Nederlands: nabijheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: planoloog
Volgende onderwerp: omgaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Okt 23 21:16:05 MGT 2024