Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » planologie
planologie [boodskap #146756] Di, 22 Oktober 2024 12:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
planologie
Afbreking: pla•no•lo•gie


Selfstandige naamwoord: planologie
Meervoud:

Betekenis:
• Vakgebied wat hom bemoei met die ordening en verdeling van die beskikbare ruimte in 'n land, stad, dorp, ens.

Gebruik:
• Hy het 'n graad in planologie aan die Universiteit Utrecht verwerf.

Sinoniem:
• ruimteplanning
• stadboukunde
• stadsbeplanning
• stadsuitleg
• stedebou

Verwant:
• planologies
• planoloog

Vertaling:
Engels: planology
Nederlands: planologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: litigasie
Volgende onderwerp: planoloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Okt 23 21:22:49 MGT 2024