destabiliserend [boodskap #146682] |
Mon, 14 October 2024 19:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
destabiliserend
Afbreking: de•sta•bi•li•se•rend
Samestelling: destabiliseer + -end
Byvoeglike naamwoord: destabiliserend
Attributief: destabiliserende
Betekenis:
• Wat destabiliseer.
Gebruik:
• Die party se destabiliserende optrede is wyd veroordeel.
Sinoniem:
• ondermynend
• ontwrigtend
Vertaling:
Engels: destabilizing
Nederlands: destabiliserend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van destabiliseer.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|