Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » apokalipties
apokalipties [boodskap #146681] Mon, 14 October 2024 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
apokalipties
Afbreking: a•po•ka•lip•ties


Byvoeglike naamwoord: apokalipties
Attributief: apokaliptiese

Betekenis:
• Wat betrekking het op die einde van die wêreld soos ons dit ken.

Gebruik:
• Daar is twee apokaliptiese geskrifte in die Bybel, naamlik Daniël en Openbaring.

Sinoniem:
• katastrofaal

Vertaling:
Engels: apocalyptic
Nederlands: apocalyptisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halfdosyn
Volgende onderwerp: destabiliserend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 21 14:22:57 UTC 2024