deurboor [boodskap #146679] |
Mon, 14 October 2024 18:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deurboor
Afbreking: deur•boor
Samestelling: deur + boor
Werkwoord: boor deur, deurboor
Verlede tyd: het deurboor
Betekenis:
• Om deur te boor (of te steek) 'n gat dwarsdeur iets te maak.
• (figuurlik) Om skerp aan te kyk.
Gebruik:
• Die man se hart is met 'n mes deurboor.
• Haar oë deurboor my.
Sinoniem:
• deurgrawe
• deurpriem
• deursteek
• penetreer
• perforeer
Afgelei:
• deurboorde
Vertaling:
Engels: to bore through, pierce through, stab
Nederlands: doorboren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|