Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » raaklees
raaklees [boodskap #146678] Mon, 14 October 2024 17:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
raaklees
Afbreking: raak•lees
Samestelling: raak + lees


Werkwoord: lees raak, raaklees
Verlede tyd: het raakgelees

Betekenis:
• Om op iets af te kom terwyl jy lees.

Gebruik:
• Wanneer ek 'n onbekende woord raaklees slaan ek dadelik die betekenis na.

Vertaling:
Engels: to come across while reading
Nederlands: raakt lezen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seemonster
Volgende onderwerp: deurboor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 21 13:50:36 UTC 2024