uitruilstudent [boodskap #146675] |
Mon, 14 October 2024 07:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitruilstudent
Afbreking: uit•ruil•stu•dent
Samestelling: uitruil + student
Selfstandige naamwoord: uitruilstudent
Meervoud: uitruilstudente
Betekenis:
• Iemand wat vir 'n tyd (gewoonlik een jaar) in 'n ander land gaan studeer as deel van 'n program waar studente uitgeruil word.
Gebruik:
• As uitruilstudent in Nederland het 'n nuwe wêreld vir my oopgegaan.
Vertaling:
Engels: exchange student
Nederlands: uitwisselingsstudent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|