Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofmeisie
hoofmeisie [boodskap #146674] Mon, 14 October 2024 07:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofmeisie
Afbreking: hoof•mei•sie
Samestelling: hoof + meisie


Selfstandige naamwoord: hoofmeisie
Meervoud: hoofmeisies
Verkleinwoord: hoofmeisietjie
Meervoud van verkleining: hoofmeisietjies

Betekenis:
• 'n Meisie wat as leier van 'n skool se leerlingraad verkies is.

Gebruik:
• Sonja Herholdt was die hoofmeisie van die Laerskool Tienie Vorster en later hoofmeisie van die Hoërskool John Vorster.

Sinoniem:
• hoofdogter

Antoniem:
• hoofseun

Hiperoniem:
• prefek

Afgelei:
• onderhoofmeisie

Vertaling:
Engels: head girl
Nederlands: hoofd meisje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aflosonderwyser
Volgende onderwerp: uitruilstudent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 21 14:08:19 UTC 2024