Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lag-lag
lag-lag [boodskap #146621] Tue, 08 October 2024 10:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lag-lag
Afbreking: lag•lag
Samestelling: lag + lag


Bywoord: lag-lag

Betekenis:
• Baie maklik. Al laggende.

Gebruik:
• Hy het sy huiswerk sommer lag-lag klaargekry.

Sinoniem:
• laggenderwys

Vertaling:
Engels: laughingly, easily
Nederlands: lachend, gemakkelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reduplikasie
Volgende onderwerp: sing-sing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 21 15:48:58 UTC 2024