oud-lid [boodskap #146618] |
Tue, 08 October 2024 07:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oud-lid
Afbreking: oud•lid
Samestelling: oud + lid
Selfstandige naamwoord: oud-lid
Meervoud: oud-lede
Betekenis:
• Iemand wie vroeër 'n lid was. 'n Voormalige lid.
Gebruik:
• As oud-lid van die polisie was hy geskok oor die vervalle toestand van die polisiestasie.
Wisselvorm:
• eks-lid
• oudlid
Afgelei:
• oud-raadslid
Vertaling:
Engels: former member, ex-member
Nederlands: oud-lid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|