spierpyn [boodskap #146615] |
Tue, 08 October 2024 06:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spierpyn
Afbreking: spier•pyn
Samestelling: spier + pyn
Selfstandige naamwoord: spierpyn
Meervoud: spierpyne
Verkleinwoord: spierpyntjie
Meervoud van verkleining: spierpyntjies
Betekenis:
• 'n Pyn (of kramp) in een van die liggaam se spiere.
Gebruik:
• Spierpyn is algemeen wanneer die spiere oorwerk word, soos tydens sport, maar kan ook 'n simptoom van 'n siekte of besering wees.
Sinoniem:
• mialgie
Vertaling:
Engels: muscle pain, myalgia
Nederlands: spierpijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|