Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opgebruik
opgebruik [boodskap #146613] Mon, 07 October 2024 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opgebruik
Afbreking: op•ge•bruik
Samestelling: op + gebruik


Werkwoord: opgebruik
Verlede tyd: het opgebruik

Betekenis:
• Om te gebruik totdat daar niks meer oor is nie.

Gebruik:
• Wie het al die toiletpapier opgebruik?

Sinoniem:
• klaarmaak
• konsumeer
• leegmaak
• opgedrink
• opgeëet
• verbruik

Vertaling:
Engels: to consume, use up
Nederlands: opgebruiken


Byvoeglike naamwoord: opgebruik
Attributief: opgebruikte

Betekenis:
• Wat ten volle of te veel gebruik is.

Gebruik:
• Dit is 'n ou en opgebruikte verskoning.

Vertaling:
Engels: used, consumed
Nederlands: opgebruikt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitborrel
Volgende onderwerp: saalbyeenkoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 06:04:50 UTC 2024