Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mette
mette [boodskap #146608] Mon, 07 October 2024 10:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mette
Afbreking: met•te


Selfstandige naamwoord: mette
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Vroeë oggendgebed in die Rooms Katolieke en Ortodokse tradisie.

Gebruik:
• Die mette word tussen sonsondergang en sonsopkoms gebid, meestal in die baie vroeë oggendure.

Spreekwoord:
• Korte mette maak met iets. [Iets gou afhandel.]

Sinoniem:
• dagbreekgebed
• middernaggebed

Vertaling:
Engels: matins, mattins
Nederlands: metten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rondval
Volgende onderwerp: uitpluis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 06:15:46 UTC 2024