Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasval
vasval [boodskap #146606] Ma, 07 Oktober 2024 08:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20328
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasval
Afbreking: vas•val
Samestelling: vas + val


Werkwoord: val vas, vasval
Verlede tyd: het vasgeval

Betekenis:
• Om êrens vas te sit, of figuurlik, om geen vordering te maak nie.

Gebruik:
• As jy daar ru gaan jou kar in die modder vasval.
• Hy het by die werk vasgeval en sal eers laat tuis wees.

Sinoniem:
• vasbrand
• vashaak
• vassit
• vassteek
• verstrik

Vertaling:
Engels: to get stuck, be bogged down
Nederlands: vastlopen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bontpraat
Volgende onderwerp: rondval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Okt 07 10:20:48 MGT 2024