Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorwonne
oorwonne [boodskap #146604] Sun, 06 October 2024 20:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorwonne
Afbreking: oor•won•ne


Byvoeglike naamwoord: oorwonne
Attributief: oorwonne

Betekenis:
• Wat oorwin/ verslaan is.

Gebruik:
• Ons is gewond, maar nie oorwonne nie.

Sinoniem:
• onderworpe
• verower
• verslaan

Antoniem:
• onoorwonne

Afgelei:
• oorwonneling
• oorwonnene

Vertaling:
Engels: beaten, conquered
Nederlands: overwonnen

Nota:
• Voltooide deelwoord van oorwin.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onoorwonne
Volgende onderwerp: bontpraat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:56:55 UTC 2024