onoorwonne [boodskap #146603] |
Sun, 06 October 2024 20:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onoorwonne
Afbreking: on•oor•won•ne
Samestelling: on- + oorwonne (oorwin)
Byvoeglike naamwoord: onoorwonne
Attributief: onoorwonne
Betekenis:
• Wat nog nie oorwin is nie.
Gebruik:
• In al sewe wedstryde in Australië het die Leeus onoorwonne gebly.
Sinoniem:
• onoortroffe
• onoorwinlik
• seëvierend
Antoniem:
• oorwonne
Vertaling:
Engels: unbeaten, unconquered
Nederlands: onoverwonnen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|