heupjig [boodskap #146599] |
Sat, 05 October 2024 12:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heupjig
Afbreking: heup•jig
Samestelling: heup + jig
Selfstandige naamwoord: heupjig
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Senuwee-ontsteking in die heup. Neuralgiese pyn in die heup as gevolg van 'n ontsteking of besering van die senuwee.
Gebruik:
• Sy ly aan heupjig wat erge pyn in een van haar bene veroorsaak.
Sinoniem:
• iskias
• lendejig
Vertaling:
Engels: hip-gout, sciatica
Nederlands: ischias
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|