Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kavallerie
kavallerie [boodskap #146598] Sat, 05 October 2024 12:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21350
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kavallerie
Kavallerie
kavallerie
Afbreking: ka•val•le•rie


Selfstandige naamwoord: kavallerie
Meervoud: kavallerieë

Betekenis:
• Die berede soldate wat te perd veg, of die deel van 'n weermag wat vinnig toeslaan (in teenstelling met voetsoldate).

Gebruik:
• 'n Soldaat van die kavallerie word 'n kavalleris genoem.
• Die kavallerie is ingeroep om die infanterie te ondersteun.

Sinoniem:
• perdevolk
• ruitery
• ruitersoldate

Hiponiem:
• lugkavallerie

Afgelei:
• kavallerieaanval
• kavallerieakademie
• kavalleriedivisie
• kavalleriekaserne
• kavalleriekorps
• kavallerieoffisier
• kavallerieperd
• kavalleriesabel
• kavalleriesoldaat

Vertaling:
Engels: cavalry
Nederlands: kavallerie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: infanterie
Volgende onderwerp: heupjig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Mar 11 11:23:03 UTC 2025