Betekenis:
• Afdeling van 'n leër waar soldate te voet veg.
Gebruik:
• 'n Soldaat van die infanterie word 'n voetsoldaat of 'n infanteris genoem.
• Infanterie wat met voertuie ontplooi word, word gemeganiseerde infanterie of gepantserde infanterie genoem.