Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » parkeerplek
parkeerplek [boodskap #146596] Sat, 05 October 2024 10:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
parkeerplek
Afbreking: par•keer•plek
Samestelling: parkeer + plek


Selfstandige naamwoord: parkeerplek
Meervoud: parkeerplekke
Verkleinwoord: parkeerplekkie
Meervoud van verkleining: parkeerplekkies

Betekenis:
• Staanplek vir 'n kar. Plek waar voertuie kan parkeer.

Gebruik:
• Ons het om die blok gery totdat ons parkeerplek gekry het.

Sinoniem:
• motorhawe
• parkeerarea
• parkeergarage
• parkeergrond
• parkeerruimte
• parkeerterrein
• parkade
• staanplek

Vertaling:
Engels: parking place, parking space, parking bay, car park
Nederlands: parkeerplek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taxistaanplek
Volgende onderwerp: infanterie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 06:11:23 UTC 2024