Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleinheid
kleinheid [boodskap #146591] Sa, 05 Oktober 2024 07:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20320
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleinheid
Afbreking: klein•heid
Samestelling: klein + -heid


Selfstandige naamwoord: kleinheid
Meervoud: kleinhede

Betekenis:
• Die toestand van klein wees.

Gebruik:
• Laat ons in ons eie kleinheid en beperktheid tog steeds weer besef hoe groot en almagtig God is.

Sinoniem:
• benepenheid
• geringheid
• kleingeestigheid
• kleinlikheid
• nietigheid
• onbeduidendheid

Antoniem:
• grootheid

Afgelei:
• kleinheidsbesef
• kleinheidswaan

Vertaling:
Engels: smallness
Nederlands: kleinheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beperktheid
Volgende onderwerp: tussenin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Okt 06 07:31:47 MGT 2024