Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlamvat
vlamvat [boodskap #146553] Sa, 28 September 2024 16:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vlamvat
Afbreking: vlam•vat
Samestelling: vlam + vat


Werkwoord: vat vlam, vlamvat
Verlede tyd: het vlamgevat

Betekenis:
• Om met vlamme te begin brand.
• (figuurlik) Om geesdriftig te word.

Gebruik:
• Die droë veld kan maklik vlamvat.
• Toe die orkes opdaag het die partytjie behoorlik vlamgevat.

Sinoniem:
• ontvlam

Vertaling:
Engels: to caught fire, flare up, ignite
Nederlands: vlamvatten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lanseerder
Volgende onderwerp: smeul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 29 00:14:20 MGT 2024